Cobus Meiring, media-hoof van die Suid-Kaap Grondeienaars-inisiatief, beter bekend as die Southern Cape Landowners Initiative (SCLI), gesels met RSG-luisteraars oor meganismes om waterverdamping te bekamp in die Wes-Kaap. Luister nou na dié gesprek.
Cobus Meiring, media-hoof van die Suid-Kaap Grondeienaars-inisiatief, beter bekend as die Southern Cape Landowners Initiative (SCLI), gesels met RSG-luisteraars oor die impak van indringerplante op waterhulpbronne in dié streek. Luister nou na dié gesprek.